Pay in installments of $37.50 with
,
and
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 18 - Jul 23
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Man in die MaanMan in die maan is 'n splinternuwe roman uit die pen van die bekende draaiboekskrywer, Etienne Fourie. Sedert die dag toe die maan deur n asterode getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: dis die begin van die Einde. Maar niemand weet presies wanneer die wreld gaan eindig nie. Afgesien van Elias Winter en sy gemeente wat in poeierblou klede by die meer bymekaarkom en wag op tekens van die eindtyd, twee jongmense wat hals oor kop wil trou, en die
Man in die maan is 'n splinternuwe roman uit die pen van die bekende draaiboekskrywer, Etienne Fourie.
Sedert die dag toe die maan deur ’n asteroïde getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: dis die begin van die Einde. Maar niemand weet presies wanneer die wêreld gaan eindig nie. Afgesien van Elias Winter en sy gemeente wat in poeierblou klede by die meer bymekaarkom en wag op tekens van die eindtyd, twee jongmense wat hals-oor-kop wil trou, en die heldersiende veertienjarige Hennie wat snags rondloop, gaan die lewe op Dennehoop eintlik ongesteurd voort.
Maar dan verdwyn Stegman, die opdringerige makelaar wat alewig versekering aan almal probeer verkwansel, spoorloos. En terwyl Kaptein Emma Rosely die gerugte oor ’n reeksmoordenaar probeer aanspreek, kom sy agter dat die inwoners van Dennehoop ’n klomp geheime vir mekaar wegsteek.
Etienne Fourie is ’n visuele kunstenaar en bekroonde draaiboekskrywer en regisseur in Kaapstad. Hy is onder meer bekend vir films soos Die Windpomp (2014), Dis Koue Kos, Skat (2016), Liewe Kersfeesvader (2017) en Stiekyt (2021). In 2019 maak hy sy debuut as regisseur vir ’n TV-reeks (Tydelik Terminaal) en ’n toneelstuk (Nagskofkliek). Man in die maan is sy debuutroman.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy