Pay in installments of $37.50 with
,
and
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 18 - Jul 23
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Die Husse en die Klein JakkalsiesDie Husse en die Klein Jakkalsies ISBN 978 0 620 89162 2 Wipper en Dapper is beste vriende. Hulle is ook Husse ; Husse met lang ore. Husse word gewoonlik blameer waneer dinge onverklaarbaar vreemd is en dit is presies wat vandag gebeur. Die Goedemoed landgoed se wingerde is oornag verwoes en die skuldige het spoorloos verdwyn. Terwyl Wipper en Dapper uit die werfhond se kake probeer bly, soek hulle na antwoorde. Wie het die wingerde verniel? En wie se
Die Husse en die Klein Jakkalsies
ISBN 978 - 0 - 620 - 89162 - 2
Wipper en Dapper is beste vriende. Hulle is ook Husse ; Husse met lang ore. Husse word gewoonlik blameer waneer dinge onverklaarbaar vreemd is en dit is presies wat vandag gebeur. Die Goedemoed landgoed se wingerde is oornag verwoes en die skuldige het spoorloos verdwyn. Terwyl Wipper en Dapper uit die werfhond se kake probeer bly, soek hulle na antwoorde. Wie het die wingerde verniel? En wie se klein spoortjies lê die hele plaas vol? Die Husse moet hulle onskuld bewys, maar hoe?
Die Husse en die Klein Jakkalsies is die vierdie boek in Murray & Me se reeks prenteboeke oor idiome. Die storie is geskryf deur Milan Murray met pragtige illustrasies deur Marisa du Toit.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy